Met wie se swaard veg jy? Jesus of satan s'n?

Wannneer iemand ons erg te na kom en ons baie seermaak, het ons 'n keuse hoe ons met daardie seer gaan "deal". En die manier hoe jy daardie seeer gaan uitsorteer, gaan weer 'n effek hĂȘ op die res van jou lewe. Want dit hang af wie gaan jou help om daardie seer uit te sorteeer: Jesus of satan.....