Shalom - Shalam

Ek wil graag hier 'n klein stukkie getuienis lewer oor hoe God my die betekenis van die woord "Shalam" kom leer het en 'n paar maande daarna het Hy dit ook toegepas op my lewe.  Daarom kan ek getuig van 'n God van beloftes, 'n God wat doen wat Hy sĂȘ.